Buy It from Rakuten Kobo Canada
CIA-agent David Shirazi en sy span is in DIE TEHRAN-INISIATIEF op n belangrike sending wat die wêreld van n katastrofe kan red.Sal hulle n kernoorlog tussen Iran en Israel kan verhoed? Hierdie oorlog sal nie net verwoesting in die Midde-Ooste saai nie, maar wêreldwyd oliepryse die hoogte laat inskiet en n geweldig negatiewe impak op die wêreldekonomie hê ...In hierdie spanningsverhaal wat afspeel in die hedendaagse Midde-Ooste hou New York Times-topverkoper-outeur Joel C. Rosenberg lesers se aandag vasgevang met sy boeiende skryfstyl.Die aksiebelaaide intrige in DIE TEHRAN-INISIATIEF word so lewensgetrou beskryf, dit laat jou wonder: Is dit fiksie, of is dit werklik? En sê nou dit gebeur regtig?Other products from Rakuten Kobo Canada