Category :
HistoricalFado vir 'n vreemdeling
Price: USD10.89
Buy It from Rakuten Kobo U.S
Cornelis Homan beleef n deel van die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant. Daarna bevind hy hom saam met n aantal Boere in Portugal wat die Boere goedgesind was. Dit is hier waar die jong Cornelis se paaie kruis met n Portugese gesin, n ontmoeting wat die ganse verloop van sy lewe sou beïnvloed, tot hy in n eensame graf in die vreemde tuis kom. n Lewensvreemdeling, sou mens hom kon noem. Sy pad was nie onbesproke nie, nog minder met vreugde besaai. Tog het hy die goeie wil in hom omgedra.Other products from Rakuten Kobo U.S