Category :
General Humour Diamante in die Pad
Price: USD1.99
Buy It from Rakuten Kobo U.S
Al die verhale in die boek het hulle oorsprong in ware gebeure. Dit is omskryf om groter leesgenot te verseker.Elkeen het sy eie lewenspaadjie en jy loop hom nie net soos jy wil nie! Die voorgeslagte het al aan jou gepeuter, nog voor jy gebore is!Pappie en Mammie is van die eerstes wat hier aan jou timmer – eers met die bek en dan met die lat!As jy nie net `n nommer wil wees nie, moet jy soms jou eie ding doen -- en bereid wees om die gevolge te dra!Die ondervinding van soet en suur in jou lewe is diamante van kennis wat jy optel en bymekaarmaak.Hoe jy dit slyp en bebruik gaan jou volwassenheid bepaal, of jy in Wereldse, en/of Goddelike terme gaan vrugte dra...Other products from Rakuten Kobo U.S